JAN BLOHM AND BAND

Wed. 30 Oct, 2019 at 7:30pm SAST
All Ages
Price: R150.00
All Ages
  • Get Tickets
  • Details
Event Stats
Price: R150.00
All Ages
Event Description
JAN BLOHM AND BAND

Wanneer jy al als in die lewe probeer en ervaar het. Wanneer jou pelgrimstogte deurgetrap is en jou kruispaaie, deurkruis is. Wanneer jy selfs die hardste edelgesteentes en Ruby’s van die verlede deurkou het en jy vrede gemaak het met met jou verlede en wat die wêreld daarbuite van jou dink. Wanneer jy jou lisensie gekry het vir selfaanvaarding, eers dan, dan ervaar die rykdom wat elke mens so na smag; Die Liefde.


Blohm se nuutste vrystelling na ses jaar, maar is nie gevul met heuning-lirieke wat drup nie, maar eerder die rou, eerlike waarheid wat nét Jan kan vasmessel in ‘n album gevul Blues, Rock & Poëtry.


Dié rebelseun wat ons leer ken het, is nou ouer en meer volwasse. ‘n Jan wat glo dat in die tye waarin ons tans leef, LIEFDE al is wat die wêreld nou nodig het. Dít kan jy hoor in sy lirieke, sy passie in die stiltes tussen woorde, terwyl sy eerlike, rou akoestiese melodië jou hartsnare pluk net soos die sterk kitaargedrewe Liefde-album homself.


https://youtu.be/FrFuImuUfpI

Comments
Select Tickets
Sorry, this event has already taken place.
Venue Details
Map of Venue Location.
Centurion Teater/Theatre 123 Amkor Road
Centurion, Gauteng 0157
Join the Conversation

Follow the event with #CenturionTheatre