JAN BLOHM - TRIO

Wed. 25 Jul, 2018 at 7:00pm SAST
All Ages
Price: R150.00
All Ages
  • Get Tickets
  • Details
Event Stats
Price: R150.00
All Ages
Event Description

Jan Blohm


Blohm is op 25 September 1978 op Kroonstad gebore as George Harry (Jorrie) Kymdell en het op sewe begin met musiek- en klavierlesse. Ná skool het hy by die Suid-Afrikaanse Lugmag aangesluit waar hy opleiding in radiokommunikasie ontvang het en daar het hy homself leer kitaar speel. Ná vyf jaar in die lugmag het hy 'n loopbaan by 'n inligtingstegnologiemaatskappy begin.


Tussen 1998 en 2003 was hy lid van verskeie rockorkeste, by name DemigodsLedd Eye en Duin 7. In 2002 het hy heeltyds sanger en klankingenieur geword. In 2003 het hy begin om as solo-kunstenaar op te tree en op Afrikaanse musiek te konsentreer. Sy debuutalbum, Melkstraat Confessions, is die jaar daarna in 2004 bekendgestel. Twee van sy liedjies is op die versamelalbum Volk Jou Ook deur Wildebeest Records opgeneem (onder die naam George Harry) en talle van sy liedjies is op ongeveer 27 ander versalmelalbums te vinde.

Comments
Select Tickets
Sorry, this event has already taken place.
Venue Details
Centurion Teater/Theatre 123 Amkor Road
Centurion, Gauteng 0157
Join the Conversation

Follow the event with #CenturionTheatre

View Everyone
Who's Going?

Frikkie C

Herman S

Maritza

Maritza M

Hermanus Johannes G