John Rock Prophet at Back to the Blues Bar Theatre
- Get Tickets
- Details
John Rock Prophet by Dozi's Back To The Blues Bar and Theatre.
Gebore in Windhoek (Namibia) in '84 het John Rock Prophet sy eerste kitaar in laerskool verdien na sy pa hom gesê het, “Wanneer jy jou eerste lied kan speel, koop ek jou n kitaar". Hy het op n 12 jarige ouderdom sy vriend se kitaar geleen en heel aand geoefen.
Na hy sy aangepaste weergawe van Suikerbos vir sy pa die volgende oggend voorlê is hy en sy pa in hulle rooi Ford Cortina oppad musiek winkel toe.
Hy het begin skryf en sy talent en honger was onmisbaar. Sy nuutste Album "Verhoogde Standaarde" is testament van die nostalgie in hierdie jong man... Dit is nuut, dit is oud, dit is Afrikaans en dit is hier.
Vir enige kaartjie navrae kontak ons kaartjievennoot TIXSA.
TELEFOON:
012 880 26 35
WERKSURE:
MAANDAG - VRYDAG 9VM – 5NM
SATERDAE 10VM – 4NM
SONDAG 10VM -1NM
PUBLIEKE VAKANSIEDAE: 10VM – 1NM
John Rock Prophet
- Twitter: @BacktotheRoots4
- Instagram: @dozi_music
Follow the event with #DoziMusic