Jonk & Jeukerig

Fri. 18 Jun, 2021 at 7:00pm SAST
All Ages
Tomorrow
R0.00 - R250.00
All Ages
  • Get Tickets
  • Details
Event Stats
Tomorrow
R0.00 - R250.00
All Ages
Event Description
Jonk & Jeukerig

Is jy JONK? (of jonk van gees)


Is jy JEUKERIG? (veral op Vrydae aande)


Dan is hierdie kleurvol Jeugdag vieringe op 18 Junie by Monte de Dios net vir jou!


Is dit nie lekker om Afrikaans te wees nie?


JONK EN JEUKERIG klink net nie dieselfde in Engels!


Dit is presies wat U-Live en Universal Musiek in gedagte gehad het vir hierdie optrede.


Asof dit nie genoeg is nie, kyk na hierdie program!


Elke kunstenaar in sy eie reg, maar sit hulle saam en dit mag dalk net die partytjie van die jaar wees!


Hou jy van POTTE? Ons het jou want Early B is daar! (saam met sy DJ Justin Vega)


Besit jy ‘n paar WIT SKOENE? Moet nie bekommer, LOUFI maak dinge lekker vir jou!


Eet jy graag PEANUT BUTTER? BIGGY gaan beslis dit vir jou bring!


Koop jou kaartjie by Tixsa en kom vier Jeugdag soos nog nooit tevore, saam met die warmste kunstenaars in die bedryf!


Streng Covid-19 protokol sal gevolg word. Geen masker, geen toegang.


Vir enige kaartjienavrae, kontak ons kaartjievenoot, TIXSA by:


012 880 26 35  / [email protected]


Werksure:


Maandag tot Vrydag: 9vm-5nm; Satderdae: 10vm-4nm; Sondae: 10vm-1nm


Sien jou daar!

Comments
Select Tickets
Online sales are currently paused.
Venue Details
Map of Venue Location.
Monte De Dios 106 Achilles Street, Zwavelpoort
Pretoria, Gauteng 0081
Join the Conversation

Follow the event with #JonkJeukerig