Joshua na die Reën & Leon Gropp
Sat. 14 Mar, 2020 at 7:00pm SAST
All Ages
Price: R195.00
All Ages
- Get Tickets
- Details
- Comments
Event Stats
Price: R195.00
All Ages
Event Description
*Terug na oorweldigende navraag!
Joshua na die Reën & Leon Gropp in 'n baie spesiale intieme akoestiese konsert met Lizelle le Roux en Raziela Gray op viool, Gerrit Koorsen op tjello, en Andy Maritz op slagwerk. Die konsert gebeur by die pragtige Imperfect Perfection in die ooste van Pretoria en belowe om 'n baie unieke ervaring te wees met die musikante wat tussen die mense sit.
Kos en drank sal te koop beskikbaar wees. Bespreek net jou kaartjie, met 'n bietjie geluk sit jy dalk nog langs Joshua na die Reën
Comments
Join the Conversation
- Twitter: @leongropp
- Instagram: @leongropp