Joshua Na Die Reen Die Wereld binne my

Thu. 19 Jul, 2018 at 7:30pm SAST
All Ages
Price: R140.00
All Ages
  • Get Tickets
  • Details
Event Stats
Price: R140.00
All Ages
Event Description
Joshua Na Die Reen Die Wereld binne my

DIE WÊRELD... NÁ DIE REËN
Joshua na die Reën se unieke musiekstyl en strelende stem boei luisteraars reeds
sedert die eerste note van sy debuutalbum, Joshua na die Reën, in 2014 die radio
en Afrikaanse musiekbedryf kom verower het. Ghoema-musiektoekennings vir
Nuweling van die Jaar en Beste Kontemporêre Manlike Kunstenaar, asook ’n
Huisgenoot Tempo-toekenning vir Beste Nuweling, ’n Woordfees-toekenning vir
Beste Solo-Kunstenaar en temaliedjies vir verskeie flieks, televisieprogramme en
-veldtogte, was maar net die begin van ’n suksesvolle loopbaan wat baie vinnig vlam
gevat het. Vanjaar word hierdie sukses gevier met ’n nuwe vrystelling uit dié
talentvolle musikant se eie pen.
Hoendervleismooi is die perfekte woord om Joshua na die Reën se splinternuwe
album, Die Wêreld Binne My, op te som. Sy kenmerkende fluweelstem is die
perfekte pasmaat vir die interessante kombinasie van kontemporêre klanke en
instrumente, wat met groot sorg by elke liedjie ingewerk is, en die eindresultaat is so
treffend dat dit aanhangers se harte weer opnuut sal steel.

Comments
Select Tickets
Sorry, this event has already taken place.
Venue Details
Map of Venue Location.
Centurion Teater/Theatre 123 Amkor Road
Centurion, Gauteng 0157
Join the Conversation

Follow the event with #CenturionTheatre