KAALVOET KUNSFEES
- Get Tickets
- Details
Creative Connections se Kaalvoet Kunsfees bied ‘n platform vir kunstenaars om hul musiek aan die wereld bekend te stel. Stella is hierdie jaar ons hoofkunstenaar. Daar is ook talle nuwe musiek wat deur verskillende kunstenaars geskryf is wat vir die eerste keer gehoor gaan word.
Ander Kunstenaars sluit in: Dirkie van Staden (Kitaar) en Lizanne Dippenaar (Viool), Oh yes Let's (kwintet), Charl Vermeulen, Elandre Botha, Dinti de Beer, Christian du Plooy, Ander Venter, Zander Kleynhans, Nelus Hattingh, Joane Kruger. Sluit in 'n fees van nuutgeskrewe liedere, christelike liedere en liedere oor die wereld in!
Die Digitale Fees Premier Sat. 10 Oktober, 2020 om 4:00nm tot 31 Oktober, 2020 om 4nm - via WatchaTV.
Om kaartjies kontant of via EFT te koop, kontak ons kaartjie-vennoot, Tixsa by [email protected]
Hulle ondersteun ook en help enige tyd met vrae oor die digitale platform.
Beskikbare tye:
Ons virtuele vertoning sal gesien kan word via www.watchatv.co.za
Jy benodig:
Internettoegang.
Data (met 'n swakker internetkonneksie +/-300mb per uur en met 'n goeie internetkonneksie +/-2gig per uur.)
Jy kan die vertoning op die volgende toestelle kyk: rekenaar, skootrekenaar, selfoon, slim-TV.
Vir meer inligting oor Die Kaalvoet Kunsfees, besoek gerus ons FB Blad - KLIEK HIER
https://www.watchatv.co.za/, Mpumalanga 0000
Follow the event with #kaalvoetkunsfees