Kaggelkuiers met Anton en Vrinne Program 12

Sun. 27 Sep, 2020 3:00pm - 7:00pm SAST
All Ages
All Ages
  • Get Tickets
  • Details
Event Stats
All Ages
Event Description
Kaggelkuiers met Anton en Vrinne Program 12

Kaggelkuiers met Anton en Vrinne word elke Sondag om 15h00 na Anton Goosen Facebook blad en YouTube kanaal gestroom.


Anton gaan jou en vrinne nooi om stories te kom deel, saam te sing en sommer lekker te gesels. Hierdie week kuier Charles Smidt en Regard De Bruin van die gewilde Afrikaanse Rock Band, Beeskraal, by Anton op die gewilde gesels program, Kaggelkuiers. 


Jy staan ook 'n kans om pryse te wen deur weekliks 'n R50 lootjie kaartjie te koop op die Tixsa platform waar die wenner op die program aangekondig sal word.


Kom kuier saam die Sondag 20 September 2020 met die nuwe interaktiewe program waar jy werklik deur teks boodskappe kan saam gesels.


Kliek op hierdie skakel om weekliks in te skakel by die program: 
https://www.facebook.com/AntonGoosen/live/ 



 


 


 

Anton Goosen Liedjieboer

Anton Goosen (born 5 March 1946) is a South African musician and songwriter. He became a pivotal figure in Afrikaans music and is generally regarded as the father of Afrikaans Rock. As a young boy in school, Goosen was not considered 'bright'. At the age of 9, his teachers sought to place him in a class for mentally challenged children as his behaviour became disruptive. When he was 17, a guidance counsellor suggested to Goosen that he abandon his music career.

Beeskraal

Beeskraal is 'n Afrikaanse rock-musiekgroep. Beeskraal was die eerste Suid-Afrikaanse groep wat by die Ukkasie-fees in Londen opgetree het. Hulle het ook tydens die Rugbywêreldbeker 2007 se eindstryd by Aardvark in Londen opgetree.nDAAR is ’n paar dinge wat die manne van Beeskraal wil regkry, maar hulle wil veral Afrikaanse rock gewilder maak.

Comments
Select Tickets
Sorry, this event has already taken place.
Venue Details
Map of Venue Location.
You Tube Online
International, Gauteng 0000
Join the Conversation

Follow the event with #Liedjieboer