Kaggelkuiers met Anton en Vrinne Program 14

Sun. 11 Oct, 2020 3:00pm - 7:00pm SAST
All Ages
All Ages
  • Get Tickets
  • Details
Event Stats
All Ages
Event Description
Kaggelkuiers met Anton en Vrinne Program 14

Kaggelkuiers met Anton en Vrinne word elke Sondag om 15h00 na Anton Goosen Facebook blad en YouTube kanaal gestroom.


Anton gaan jou en vrinne nooi om stories te kom deel, saam te sing en sommer lekker te gesels. Hierdie week kuier die gewilde radio omroeper en musikant, Johrne Van Huyssteen en die legendariese Lochner De Kock by Anton op die gewilde gesels program, Kaggelkuiers. 


Jy staan ook 'n kans om pryse te wen deur weekliks 'n R50 lootjie kaartjie te koop op die Tixsa platform waar die wenner op die program aangekondig sal word.


Kom kuier saam die Sondag 11 Oktober 2020 met die nuwe interaktiewe program waar jy werklik deur teks boodskappe kan saam gesels.


Kliek op hierdie skakel om weekliks in te skakel by die program: 
https://www.facebook.com/AntonGoosen/live/ 



 


 


 

Anton Goosen Liedjieboer

Anton Goosen (born 5 March 1946) is a South African musician and songwriter. He became a pivotal figure in Afrikaans music and is generally regarded as the father of Afrikaans Rock. As a young boy in school, Goosen was not considered 'bright'. At the age of 9, his teachers sought to place him in a class for mentally challenged children as his behaviour became disruptive. When he was 17, a guidance counsellor suggested to Goosen that he abandon his music career.

Lochner De Kock

Lochner de Kock is ’n Suid-Afrikaanse musikant, akteur, skrywer en koskenner. Hy is veral bekend vir sy treffer enkelspeler Tussen Treine, wat hy saam met Richard van der Westhuizen opgeneem het. As akteur het hy in die rolprent ’n Pot Vol Winter en die TV-reeks Getroud met rugby verskyn en ook bekend as ’n sjef en het verskeie Suid-Afrikaanse kookboeke geskryf;

Comments
Select Tickets
Sorry, this event has already taken place.
Venue Details
Map of Venue Location.
You Tube Online
International, Gauteng 0000
Join the Conversation

Follow the event with #Liedjieboer