Kaggelkuiers met Anton en Vrinne Program 3

Sun. 26 Jul, 2020 3:00pm - 7:00pm SAST
All Ages
All Ages
  • Get Tickets
  • Details
Event Stats
All Ages
Event Description
Kaggelkuiers met Anton en Vrinne Program 3

Kaggelkuiers met Anton en Vrinne word elke Sondag om 15h00 na Anton Goosen Facebook blad en YouTube kanaal gestroom.


Anton gaan jou en vrinne nooi om stories te kom deel, saam te sing en sommer lekker te gesels.


Hierdie week kuier Jakkie Louw en Dewald op die program.


Jy staan ook 'n kans om pryse te wen deur weekliks 'n R50 looitjie kaartjie te koop op die Tixsa platform waar die wenner op die program aangekondig sal word.


Kom kuier saam die Sondag 26 Julie om 15h00 met die nuwe interaktiewe program waar jy werklik deur teks boodskappe kan saam gesels.


Kliek op hierdie skakel om weekliks in te skakel by die program: https://youtu.be/gxsYd5UYOkc


Anton Goosen Liedjieboer

Anton Goosen (born 5 March 1946) is a South African musician and songwriter. He became a pivotal figure in Afrikaans music and is generally regarded as the father of Afrikaans Rock. As a young boy in school, Goosen was not considered 'bright'. At the age of 9, his teachers sought to place him in a class for mentally challenged children as his behaviour became disruptive. When he was 17, a guidance counsellor suggested to Goosen that he abandon his music career.

Jakkie Louw

Jacob Mynhardt Louw (gebore 20 Mei 1979 te Oudtshoorn) is 'n Suid-Afrikaanse sanger en liedjieskrywer. Hy het matrikuleer aan Hoërskool DF Malan en het na skool B.Com Algemeen studeer aan die Universiteit van Stellenbosch. Hy is bekend vir treffers soos Drie Pikkewyne, Bamboesbos, Gemaak in SA, Voshaarnooi en die Hoendersong.nOp sy Gemaak in SA-CD, het hy 'n groot treffer gehad met Een miljoen woorde. Hy tree ook saam met Kevin Leo onder die verhoognaam Jakkals en Leo op. Hy het as musikant begin op Stellenbosch en het later na Pretoria verhuis. In daardie jare het hy treffers soos Rambo die polisiehond en 'n Bottel Tas gesing. Louw is die outeur van die boek Liedjieskrywer 101, waarin hy mense leer hoe om liedjies te skryf en met ritme en rym te werk. Hy het die boek aan sy pa, Nico Louw, opgedra.nIn 2018 stel Jakkie sy kinderstorie boek bekend, Felias en Pokkel.n

Comments
Select Tickets
Sorry, this event has already taken place.
Venue Details
Map of Venue Location.
You Tube Online
International, Gauteng 0000
Join the Conversation

Follow the event with #Kaggelkuiers