Kaggelkuiers met Anton en Vrinne Program 6
- Get Tickets
- Details
Kaggelkuiers met Anton en Vrinne word elke Sondag om 15h00 na Anton Goosen Facebook blad en YouTube kanaal gestroom.
Anton gaan jou en vrinne nooi om stories te kom deel, saam te sing en sommer lekker te gesels. Hierdie week kom kuier Dana Snyman saam met Anton. "Dana Snyman is volksbesit en elke nuwe boek uit sy pen is 'n opwindende gebeurtenis." Netwerk 24
Jy staan ook 'n kans om pryse te wen deur weekliks 'n R50 lootjie kaartjie te koop op die Tixsa platform waar die wenner op die program aangekondig sal word.
Kom kuier saam die Sondag 16 Augustus 2020 met die nuwe interaktiewe program waar jy werklik deur teks boodskappe kan saam gesels.
Kliek op hierdie skakel om weekliks in te skakel by die program: https://youtu.be/gxsYd5UYOkc
Anton Goosen Liedjieboer
Anton Goosen (born 5 March 1946) is a South African musician and songwriter. He became a pivotal figure in Afrikaans music and is generally regarded as the father of Afrikaans Rock. As a young boy in school, Goosen was not considered 'bright'. At the age of 9, his teachers sought to place him in a class for mentally challenged children as his behaviour became disruptive. When he was 17, a guidance counsellor suggested to Goosen that he abandon his music career.
- Twitter: @AntonGoosen
- Instagram: @AntonGoosen
Follow the event with #Kaggelkuiers