Kamphoer | Drama

Fri. 9 Aug, 2024 2:00pm - 3:15pm SAST
Geen 0.14
Geen 0.14
  • Get Tickets
  • Details
Event Stats
Geen 0.14
Event Description


KAMPHOER MET Sandra Prinsloo


REGIE: Lara Foot


VERVAARDIGER: Theatre Rocket. Moontlik gemaak deur KunsStig


Dié soloproduksie is gegrond op die debuutroman Kamphoer deur Francois Smith en die niefiksiepublikasie The Boer Whore deur Nico Moolman.


Sandra Prinsloo vertolk die uitdagende rol van Susan Nell, wat tydens die Anglo Boereoorlog (1899-1902) saam met haar ma in die Winburg-konsentrasiekamp beland waar sy wreed verkrag en vir dood agtergelaat word.


Sy oorleef, ontsnap en word in ’n grot weggesteek deur ’n Sotho-egpaar wat haar verpleeg tot sy gesond is.


Later kwalifiseer Susan in Nederland as psigiatriese verpleegster, en reis tydens die Eerste Wêreldoorlog na Engeland vir diens in ’n militêre hospitaal.


Haar pad kruis met een van haar verkragters, nou ’n pasiënt, en Susan word weer gekonfronteer met die pyn en vernedering van haar verlede.


Tydsduur: 75 minute


Ouderdomsbeperking: Geen o.14




Feesnavrae: [email protected]  +27 61 5209041


www.kalfiefees-hermanus.co.za  


Kaartjienavrae:


Telefoon: 012 880 26 35


e-pos: [email protected]   


Werksure:


Maandag tot Vrydag: 9vm to 5 nm


Saterdae: 10vm to 2nm


Sondae: 10vm to 1nm


Publieke Vakansiedae: 10vm to 1nm


 

Comments
Select Tickets
Sorry, this event has already taken place.
Venue Details
Map of Venue Location.
Sandbaaisaal 71 Hoofweg
Sandbaai, Hermanus 7200
Join the Conversation

Follow the event with #kalfiefeeshermanuskunstefees