Ken jy vir Dewie? | Jeug | Drama
- Get Tickets
- Details
KEN JY VIR DEWIE? MET Crystal Donna Roberts, Robert Hindley en Joshwin Dyson DRAAIBOEK Ilne Fourie
REGISSEUR: Margit Meyer-Rödenbeck
VERVAARDIGERS: Margit Meyer Rödenbeck en Ilne Fourie Dewie de Jager is ’n gewone ou.
Nie een van dié waarteen ma’s hul matriekdogters waarsku nie, maar die tipe wat skaam glimlag en dan wegkyk, want dis vir julle albei ’n verleentheid.
Wat is sy naam nou weer? Deon? Dewald? Donald? Eintlik smag almal na aanvaarding.
Om te behoort. Om ’n legende te wees waaroor almal praat. Om oral gesien te word: op klaskamermure, voorblaaie, Google soek.
Om die held te wees van elke verloorder wat sy paaltjies met rustyd moet verdedig, sy kosblik, sy knieskywe, sy bril, die lêers wat sy ma gepak het en sy snoepiegeld.
Tydsduur: 75 minute
Ouderdomsbeperking: Geen o.14
Feesnavrae: [email protected] +27 61 5209041
Kaartjienavrae:
Telefoon: 012 880 26 35
e-pos: [email protected]
Werksure:
Maandag tot Vrydag: 9vm to 5 nm
Saterdae: 10vm to 2nm
Sondae: 10vm to 1nm
Publieke Vakansiedae: 10vm to 1nm
- Instagram: @kalfiefeeshermanuskunstefees
Follow the event with #kalfiefeeshermanuskunstefees