KI en Kunstenaars | Aktuele Gesprek

Mon. 10 Aug, 2026 at 8:30am SAST
Alle ouderdomme
77 days away
Alle ouderdomme
  • Get Tickets
  • Details
Event Stats
77 days away
Alle ouderdomme
Event Description


KI en kunstenaars: ’n Gesprek oor kreatiwiteit, tegnologie en die toekoms van kuns


Gespreksleier: Leon Gropp


Moontlik gemaak deur: ontbytSAKE


Hoe verander kunsmatige intelligensie die wêreld van kuns en kreatiwiteit?


Hierdie gesprek verken die spanning én moontlikhede tussen tegnologie en menslike skepping, en wat dit vir kunstenaars se toekoms kan beteken.


Ouderdomsbeperking: Alle ouderdomme





Kaartjienavrae:


Telefoon: 012 880 26 35


e-pos: [email protected]


www.kalfiefees-hermanus.co.za  


Werksure:


Maandag tot Vrydag: 9vm to 5 nm


Saterdae: 10vm to 2nm


Sondae: 10vm to 1nm


Publieke Vakansiedae: 10vm to 1nm

Reserve Tickets
Algemene toegangskaartjie Free
Venue Details
Map of Venue Location.
Herman Swart Saal Church Street
Hermanus, WC 7200
Join the Conversation

Follow the event with #kalfiefeeshermanuskunstefees