Klankpalet

Sat. 18 Aug, 2018 at 10:30am SAST
All Ages
Price: R150.00
All Ages
  • Get Tickets
  • Details
  • Comments
Event Stats
Price: R150.00
All Ages
Event Description
Klankpalet


Klankpalet is 'n funksie ten  bate van twee seunshuise by die Louis Botha Kinderhuis wat die talente van kunstenaars soos Chris Coetzer, Lieze Stassen, Vitulari Cantores en die Afrikaanse Seuns Hoër se Simfonie Orkes sal ten toon stel.


Daar sal ook digters en ander kunstenaars wees wat hul werk gaan kom uitstal.


Kom geniet die oggend saam met ons!


Meer Inligting:


Daar sal 'n ligte vingerete tydens die funksie bedien word (ingesluit in die kaartjie prys).


U is welkom om 'n donasie op hierdie blad te maak om die twee seunshuise by die Louis Botha Kinderhuis te ondersteun.

Comments
Select Tickets
Sorry, this event has already taken place.
Venue Details
Map of Venue Location.
Villa Jana Guesthouse 120 Ouklipmuur Avenue
Pretoria, GP 0184
View Everyone
Who's Going?

Robert B

Ronel Z

Adele B

Rinalia K

Amanda B