WOES TV ten bate van Klein OOSies
- Get Tickets
- Details

WOES TV in samewerking met Klein OOSies van Laerskool Worcester Oos.
Ons wil graag 'n paar veranderinge aanbring rondom die Klein OOSies se speelarea met kuns gras en nog vele lekker dinge.
Jy kan 'n groot verskil maak met slegs R50.
* Lootjies en veiling gedurende die aand ten bate van Klein OOSies.
KOOP JOU LOOTJIE KAARTJIE!
Staan 'n kans om een van die wonderlike Pryse te wen:
✅ 'n BEES - ter waarde van R8 500
✅ 'n SKAAP - ter waarde van R2 300
✅ NAWEEK VERBLYF VIR 4 PERSONE MET TREKKERRIT & POTJIEKOS (die Saterdag) - by Protea Farm (ter waarde van R 4 320)
*****
Vir enige kaartjie navrae kontak ons kaartjievennoot TIXSA.
012 880 26 35 / [email protected]
WERKSURE:
MAANDAG - VRYDAG 9VM – 5NM
SATERDAE 10VM – 2NM
SONDAG 10VM -1NM
PUBLIEKE VAKANSIEDAE: 10VM – 1NM
- Instagram: @lekkerwoes
Follow the event with #Woes