Riaan Benadé Live at Kleinkaap Centurion

Sun. 29 Mar, 2026 at 10:00am SAST
All Ages
All Ages
  • Get Tickets
  • Details
Event Stats
All Ages
Event Description


Vat ‘n bietjie ‘n kans en blaas stoom af saam Riaan Benadé by Kleinkaap op 29 Maart 2026!


Maak gereed vir ’n lekker familie dag vol musiek, kuier en gees, waar jy saam met vriende en familie kan ontspan, eet, drink en saam sing. Riaan Benadé is bekend vir sy energie, hartsmusiek en treffers wat almal op hul voete kry en nou bring hy dit eksklusief na Kleinkaap!



  •  Sondag, 29 Maart 2026

  •  R295 per persoon (Alle ouderdomme, kinders onder 4 jaar is gratis)

  • Lekker kos & drinkgoed beskikbaar

  • Hekke maak 10h00 oop, vertoning deur Riaan Benadé om 12h00

  • Kleinkaap Boutique Hotel, Centurion


Verleng jou kuier by Kleinkaap met ons luukse oornagpakket teen slegs R3155!


Die oornagpakket sluit in:
- Oornagverblyf vir 2 gaste in ons luukse 4-ster hotel-suites op Saterdag, 28 Maart 2026


- Volledige ontbyt vir 2 op 29 Maart 2026
- 2 x kaartjies na Riaan Benadé vertoning


Let asseblief daarop dat daar slegs ’n beperkte aantal oornagpakkette beskikbaar is, bespreek vroegtydig om teleurstelling te voorkom! ✨


Bring die hele familie, nooi jou vriende en maak dit ’n dag om te onthou!


Bespreek jou kaartjies aanlyn by https://kleinkaap.co.za/eventsandfestivals/
Kaartjies word slegs verkoop deur tixsa.co.za – geen herverkoperkaartjies word aanvaar nie. Kaartjies is nie terugbetaalbaar nie. T’s & C’s geld.


Navrae: [email protected] | 012 654 9878


Moenie hierdie een misloop nie, dis plaaslik, lekker en perfek vir die hele gesin!

Select Tickets
Sorry, this event has already taken place.
Venue Details
Map of Venue Location.
Kleinkaap Boutique Hotel 87 Jim Van Der Merwe Street
Centurion, GP 0140
Join the Conversation

Follow the event with #kleinkaap