KLOPJAG EN DIE MELKTERT KOMMISSIE - CANCELLED

Sat. 16 Apr, 2022 1:00pm - 10:00pm SAST
All Ages
All Ages
  • Get Tickets
  • Details
Event Stats
All Ages
Event Description
KLOPJAG EN DIE MELKTERT KOMMISSIE - CANCELLED


Klopjag is 'n populêre Afrikaanse folk-rock groep wat in 2002 in Pretoria gestig is.
Hulle maak musiek uit die boonste rakke wat almal verseker sal geniet!
Ons sien baie uit daarna om vir Klopjag en Die Melktert Kommissie op ons verhoog te verwelkom.




Die Melktert Kommissie is terug!
Dit is 'n vier-lid Afrikaanse musiekgroep van Jeffreysbaai. Die groep het in 2002 ontstaan tydens hul deelname aan die Jip Rockspaaider-kompetisie, wat hulle ook daardie jaar gewen het.


Kaartjiepryse:
Kinders: Onder 6 Gratis
Kinders 6 tot 12 Jaar: R80 (by die deur R100)
Volwassenes: R120 (by die deur R140)


Deure maak 11:00 oop
Dozi verwelkom ons gaste op die verhoog dan skop ons af met lekker musiek.
Springkastele vir die kinders, stalletjies, heerlike kos en nog vele meer.



Vir enige kaartjie navrae kontak ons kaartjievennoot TIXSA.


TELEFOON: 012 880 26 35 / [email protected]
WERKSURE:
MAANDAG - VRYDAG 9VM – 5NM
SATERDAE 10VM – 2NM
SONDAG 10VM -1NM
PUBLIEKE VAKANSIEDAE: 10VM – 1NM


 


 


 

Comments
Select Tickets
Online sales are currently paused.
Venue Details
Map of Venue Location.
Back to the Blues Plot 136 Rietfontein
Hartbeespooort, NW 0216
Join the Conversation

Follow the event with #DoziMusic