Koffieproe @ HABiTAT Potch Lentefees

Multiple Dates & Times
All Ages
All Ages
  • Get Tickets
  • Details
Event Stats
All Ages
Event Description
Koffieproe @ HABiTAT Potch Lentefees

Common Ground Coffees is Potchefstroom se eie koffieroostery. Ons fokus is om unieke koffies te rooster en aan Potch bekend te stel. Ons wil hê dat jy wonderlike koffie by jou huis drink.


Daar word 'n verskeidenheid van koffies gerooster vir elke smaak en voorkeur om te verseker dat jy die beste koffie ervaring moontlik kan kry. 


By hierdie jaar se Lentefees gaan Francois Vorster 'n koffieproe aanbied wat gefokus is op hoe koffies van mekaar verskil. Daar gaan 'n verskeidenheid van koffies geproe en oor gekuier word. Die vrae wat ons gaan bespreek is bv. "Hoe verskil koffies van Brazil, Costa Rica en Ethiopië van mekaar?" 


Kom beleef koffie vir jouself en leer iets wat jou daaglikse koffie ervaring by jou huis vir altyd gaan verander.


 



 


 

Comments
Select Tickets
Sorry, there are no upcoming events in this series.
Venue Details
Map of Venue Location.
NWU PUK Joolplaas Hennie Bingle Straat
Potchefstroom, North West 2531