Kom maak jou eie Musiekvideo | WERKSWINKEL

Mon. 4 Aug, 2025 at 9:00am - Tue. 5 Aug, 2025 at 4:00pm SAST
Alle ouderdomme
86 days away
Alle ouderdomme
  • Get Tickets
  • Details
Event Stats
86 days away
Alle ouderdomme
Event Description


Werksinkel: Kom maak jou eie Musiekvideo.


Ontdek bekostigbare maniere om jou eie musiekvideo te maak – met minimale toerusting en maksimum kreatiwiteit! Hierdie unieke werkswinkel neem die vorm aan van ‘n gesellige gesprek om ‘n tafel waar sangers hul lied opneem en hul video verfilm – alles binne net twee dae!


Jou kaartjie sluit alles in: die werkswinkel én professionele musiekvideo-vervaardiging deur Pierre en Pauli Produksies.


Datum: 4-5 Augustus 2025


Tye: 9:00 – 16:00 (2 dae)


Bring jou piekniekmandjie vir jou eie middagete om 12:30 tot 13:00 of besoek “Brood” koffiewinkel net om die draai.


Koste: Spesiale aanbieding vir die Kalfiefees seisoen: R3500 p/p vir die twee dae.



  •  Dag 1 neem ons jou liedjie op

  •  Dag 2 verfilm ons jou musiek video


Grimering beskikbaar deur Louwina Makeup artistry teen Kalfiefees spesiale aanbieding.


Kotak haar by 071 179 6053


Tydsuur: 7 ure x 2dae


Ouderdomsbeperking: Geen

Comments
Reserve Tickets
Algemene Toegangskaartjie + More Details R3,500.00
Venue Details
Map of Venue Location.
DeWetsaal 8 Roos St
Onrus, Western Cape 7201
Join the Conversation

Follow the event with #kalfiefeeshermanuskunstefees