Konsertina & Trekklavier is GROOT

Sun. 5 Oct, 2025 3:00pm - 5:00pm SAST
All Ages
All Ages
  • Get Tickets
  • Details
Event Stats
All Ages
Event Description
Konsertina & Trekklavier is GROOT

Konsertina en Trekklavier aan die Middelpunt
As deel van die Eeufeesvieringe van Afrikaans as amptelike taal én die internasionale viering van Wêreldonderwysersdag.


Kom ervaar ’n magiese musiekreis wat die klanke van klassieke meesterstukke, egte boeremusiek, geliefde volkswysies, Afrikaanse treffers en sprankelende wêreldmusiek saamsnoer in ’n besonderse huldeblyk aan Afrikaans en aan die onderwysers wat daagliks die wêreld vorm.


Met optredes deur konsertina- en trekklaviermeesters: Willie Botha, Hannes Schoeman, Leon Oosthuizen, Dries Laas, Stephaan van Zyl en Louis Verwey. Gaskunstenaars sluit in Amira Willighagen, Chanie Jonker, Mauritz Lotz, Martin Lane en nog vele meer.


Aangebied deur SAFRA – Suid-Afrikaanse Vryrietinstrument Vereniging. Verversings beskikbaar. Veilige parkering. Gestremd-vriendelik.


Bespreek jou plek by Tixsa – Moet dit nie misloop nie!




KOM IN KONTAK


012 880 2635 / [email protected]


WERKURE


Kaartjieverkope Ondersteuning:


Maandag - Vrydag: 9vm - 5nm
Saterdae: 10vm - 2nm
Sondae: 10vm - 1nm
Openbare Vakansiedae: 10vm - 1nm

Comments
Select Tickets
Sorry, this event has already taken place.
Venue Details
Map of Venue Location.
Musaion Theatre Elandspoort 357-Jr
Pretoria, GP 0132
Join the Conversation

Follow the event with #saframusic