Koos Kombuis Live at the GLB
- Get Tickets
- Details
Dont miss out on one of our countries most loved and respected singer songwriters Koos Kombuis. Tickets are R100 and R80 presale for this event. Please see ticketing URL for details. Table bookings are essential for this show and can be booked on [email protected]. Opening acts still to be announced.
Line up times
13:00 TBC
14:00 TBC
15:00 TBC
16:00 Kobus De Kock Jnr
17:00 Koos Kombuis
Biografie van Koos Kombuis
Koos Kombuis (gebore André le Roux du Toit, November 5, 1954) is ‘n Suid-Afrikaanse musikant en skrywer. Hy verwerf bekendheid as deel van ‘n groep anti-establishment Afrikaanse musikante wat in die laat 1980’s die kampustoer “Voëlvry” aanpak. Johannes Kerkorrel en James Phillips was mede-lede van die groep. Die Voëlvry-groep het sterk standpunt ingeneem teen Apartheid en die regerende Nasionale Party.
Koos Kombuis het sedertdien die status van legende in Afrikaanse kultuurkringe bereik. Uit sy pen het twee outobiografiese boeke, verskeie romans, digbundels en rubriekbundels verskyn en hy word beskou as een van die beste liriekskrywers in Afrikaans. Sy musiekstyl is rou en eerlik. Hy tree meestal solo op en begelei homself op kitaar. Die Belgiese sanger Stef Bos vertolk die Kombuis-liedjie “Onder in my Whiskeyglas” en die twee is mede-skrywers en sangers van die liedjies “Het Avondland” en “Die Duiwel en God”.
Vir meer inligting, besoek asseblief www.kooskombuis.com