Koos van der Merwe Inbly-Konsert
- Get Tickets
- Details
HOUTKRUIS en ander liedjies en hulle stories. Koos van der Merwe.
Jou stroomskakel sal in jou bevestigingsepos vertoon, na afloop van jou suksesvolle transaksie.
Die inbly-konsert begin om 19:00 Saterdag 27 Junie en sal beskikbaar wees tot en met 5 Julie 19:00
Vir enige kaartjie navrae of 'manual' EFT betalings kontak ons kaartjievennote TIXSA:
Telefoon: 087 087 7464 / 079 996 6053
E-Pos: [email protected]
Werksure:
Maandae - Vrydae 9vm - 5nm
Saterdae - 10vm - 4nm
Sondae - 10vm -1nm
Publieke Vakansiedae - 10vm - 1nm
Koos van der Merwe
Dr. Koos van der Merwe.Bekroonde liedskrywer, digter, sanger, predikant en rubriekskrywer vir SARIE tydskrif se agterblad rubriek: 'Laaste sê'.Koos is saam met Theo Geyser ook meer as 30 jaar lid van die sanggroep Prophet.Die groep het reeds sewe ATKV Liertoekennings ontvang en is benoem vir die South African Music Awards.Een van die gewildste liedjies uit Koos se pen is die lied “Houtkruis” al deur tientalle kunstenaars in die Afrikaanse Christen musiekbedryf opgeneem.Sy nuutste projek: Leonard Cohen in Afrikaans, word met groot lof deur Afrikaanse gehore asook Cohen aanhangers ontvang.Die CD het reeds goud status bereik en optredes word landswyd aangebied.
Online, Gauteng 0157
- Twitter: @kooskunstenaar
- Instagram: @kooskunstenaar
Follow the event with #houtkruis