Koos van der Merwe - Leonard Cohen vir die Afrikaanse siel
Sat. 9 Mar, 2024 at 6:30pm SAST
All Ages
All Ages
Get Tickets
Details
Event Stats
All Ages
Event Description
Koos van der Merwe se Afrikaanse verwerking van Leonard Cohen se weergalose musiek sal jou hartsnare roer. 'n Stylvolle aand met 'n glas wyn en vat-happies in die altyd besondere juweeldorp, Clarens.
Koos van der Merwe
Venue Details
NG Kerksaal (H/V Main & Bester Str) 172 Main Street Clarens, FS9707