Kruik Manne Aand
Fri. 22 Aug, 2025 at 6:00pm SAST
All Ages
28 days away
All Ages
- Get Tickets
- Details
Event Stats
28 days away
All Ages
Event Description

Ons nooi alle manne vir ’n lekker saam-braai, kuier en gesprekke rondom “Intensionele Manwees”.
Jou kaartjie sluit in:
- ’n Braaipak met wors en rumpsteak
- Koeldrank en koffie
Al wat jy hoef te bring, is jouself en ’n braaitang! Nooi gerus nog manne saam.
Program vir die aand:
- Braai, kuier en eet: 18:00 - 19:00
- Gesprek: Wat beteken dit om ’n intensionele man te wees – as individu, binne ’n huwelik en in ’n gesinsopset?
Kom wees deel van hierdie opbouende aand van kuier en inspirasie!
KOM IN KONTAK
012 880 2635 / [email protected]
WERKURE
Kaartjieverkope Ondersteuning:
Maandag - Vrydag: 9vm - 5nm
Saterdae: 10vm - 2nm
Sondae: 10vm - 1nm
Openbare Vakansiedae: 10vm - 1nm
Comments