Kruik Vroue Langtafel Ete

Fri. 23 May, 2025 at 6:00pm SAST
All Ages
All Ages
  • Get Tickets
  • Details
Event Stats
All Ages
Event Description
Kruik Vroue Langtafel Ete

Kruik Vroue Langtafel Geleentheid


Kom geniet 'n spesiale aand saam met die dames van Kruik!
Hierdie langtafel geleentheid beloof om 'n aand van inspirasie, heerlike kos en lekker geselskap te wees.


Ingesluit in jou kaartjie is:
• ‘n Drie-gang maaltyd
• Twee dinamiese sprekers


En natuurlik — geen aand is volledig sonder 'n bietjie pret nie —
daar sal ook gelukkige trekkings wees met pragtige pryse op die spel!


Moenie hierdie besondere geleentheid misloop nie!




KOM IN KONTAK


012 880 2635 / [email protected]


WERKURE


Kaartjieverkope Ondersteuning:


Maandag - Vrydag: 9vm - 5nm
Saterdae: 10vm - 2nm
Sondae: 10vm - 1nm
Openbare Vakansiedae: 10vm - 1nm

Select Tickets
Sorry, this event has already taken place.
Venue Details
Map of Venue Location.
Kruik Gemeente Theater Corner of PDP Kruger and, Nelson Mandela Dr
Secunda, Mpumalanga 2302