Kruis van liefde
Sun. 5 Apr, 2020 at 3:00pm SAST
All Ages
All Ages
- Get Tickets
- Details
Event Stats
All Ages
Event Description

Kruis van liefde is die eerste Afrikaanse Paasoratorium in die geskiedenis van ons taal. Die komposisie gee ‘n vars klank aan die bekende en roerende verhaal van Jesus se kruisdood en opstanding. Die teks is geskryf deur bekende Afrikaanse letterkundiges Hans du Plessis en Bernard Odendal, albei aan UNISA verbonde terwyl Franco Prinsloo, bekende kontemporêre komponis, die musiek gekomponeer het. Die werk vat elke hoorder op ‘n meesleurende reis in die voetspore van Jesus se lydenspad.
Comments