Laerskool Hennopspark bied aan: Kersfees met Coenie de Villiers
Thu. 29 Oct, 2026 6:30pm - 10:00pm SAST
All Ages
20 days away
All Ages
- Get Tickets
- Details
Event Stats
20 days away
All Ages
Event Description
Kom geniet ’n besondere aand van Kersmusiek, koorsang en feestelike samesyn saam met Coenie de Villiers, Ainos, Hennops-kore en Hoërskool Zwartkop se Sêrgroep.
Kosstalletjies sal beskikbaar wees om die aand nóg meer gesellig te maak.
Neem asseblief kennis: Geen sitplekke word geallokeer nie.
Ons sien uit daarna om hierdie spesiale Kersaand saam met julle te vier!
KOM IN KONTAK
012 880 2635 / [email protected]
WERKURE
Kaartjieverkope Ondersteuning:
Maandag - Vrydag: 9vm - 5nm
Saterdae: 10vm - 2nm
Sondae: 10vm - 1nm
Openbare Vakansiedae: 10vm - 1nm
Venue Details
Join the Conversation
- Instagram: @laerskoolhennopspark_amptelik