Landboumarkwerkswinkel

Tue. 28 Jun, 2022 at 2:00pm - Tue. 5 Jul, 2022 at 4:00pm SAST
All Ages
Price: R165.00
All Ages
  • Get Tickets
  • Details
Event Stats
Price: R165.00
All Ages
Event Description
Landboumarkwerkswinkel

DIE WEBINAAR IS AANLYN BESKIKBAAR TOT 5 JULIE.


Johan Willemse bied die Landboumarkwerkswinkel met die borgskap van Nedbank aan.


Die volgende punte sal deur hom gespreek word –



  • Ekonomie (wisselkoers, rentekoers ens).

  • Landbou-ekonomie

  • Weer

  • Graanmarkte – mielies, koring en sorghum

  • Oliesaadmarkte – sojabone, sonneblom en grondbone

  • Vleismark – bees, skaap, vark en hoender


Daarmee saam is die spreker hierdie keer Dr Phillip Oosthuizen van Sernick.


Die volgende sal bespreek word –



  • Voerkrale

  • Vleiskwaliteit


Kontak Tixsa vir enige stroom of kaartjienavrae by [email protected] 


 

Comments
Select Tickets
Sorry, this event has already taken place.
Venue Details
Map of Venue Location.
Zoom Online
Online,