LANDBOUMARKWERKSWINKEL

Fri. 12 Sep, 2025 8:15am - 2:15pm SAST
All Ages
All Ages
  • Get Tickets
  • Details
Event Stats
All Ages
Event Description
LANDBOUMARKWERKSWINKEL

WÊRELD VERANDERINGE & POLITIEKE OMGEWING – Hoe raak dit jou boerdery/besigheid?


Johan Willemse gaan die werkswinkel begin met ’n oorsig oor die ekonomie en landboubedrywe.


Met hierdie inligting word daar dan gekyk na die huidige politieke omgewing in Suid-Afrika.


Daarna word die risiko’s en drywers in die nuwe wêreldorde bespreek, gevolg deur ’n paneelbespreking oor die moontlike gevolge vir die landbou en die posisionering van jou besigheid.




KOM IN KONTAK


012 880 2635 / [email protected]


WERKURE


Kaartjieverkope Ondersteuning:


Maandag - Vrydag: 9vm - 5nm
Saterdae: 10vm - 2nm
Sondae: 10vm - 1nm
Openbare Vakansiedae: 10vm - 1nm

Select Tickets
Sorry, this event has already taken place.
Venue Details
Map of Venue Location.
Bikers Church Kenilworth Road Groenvlei
Bloemfontein, Free State 9301