Legendes met die Tiere
- Get Tickets
- Details
WOES TV in samewerking met Hoërskool Dirkie Uys bied aan:
Legendes met die Tiere
* Lootjies en veiling gedurende die aand ten bate van Hoërskool Dirkie Uys.
KOOP JOU R100 of R150 LOOTJIE KAARTJIE!
Staan 'n kans om te wen:
✅ 'n Splinternuwe Volkswagen Vivo 1.4 Comfortline in samewerking met Rola Volkswagen Malmesbury
✅ Bees agterkwart ter waarde van R7500. Geskenk deur Xtreme Trading.
✅ Lam ter waarde van R3000. Geskenk deur Nicky Lategan Slagtery.
✅ Braai-hamper en Jimmy's braaisous geskenkpak ter waarde van R2000. Geskenk deur Jannie Durr en Jimmy's sauces.
✅ Leersak ter waarde van R1700. Geskenk deur Redemption.
✅ Takealot geskenkbewys ter waarde van R1000. Geskenk deur Pieter Botha Prokureurs.
Vir enige kaartjie navrae kontak ons kaartjievennoot TIXSA.
012 880 26 35 / [email protected]
WERKSURE:
MAANDAG - VRYDAG 9VM – 5NM
SATERDAE 10VM – 2NM
SONDAG 10VM -1NM
PUBLIEKE VAKANSIEDAE: 10VM – 1NM
- Instagram: @lekkerwoes
Follow the event with #Woes