LEGENDES in samewerking Solidariteit Helpende Hand Opleidingsinstituut.
- Get Tickets
- Details

LEGENDES in samewerking Solidariteit Helpende Hand Opleidingsinstituut.
9 November 2023 | Die Kraal - Sol - Tech Kampus (Monument Park)
* Lootjies en veiling gedurende die aand ten bate van Solidariteit Helpende Hand Opleidingsinstituut.
.KOOP JOU LOOTJIE KAARTJIE!
Staan 'n kans om te wen:
Staan ‘n kans om te wen:
✅ Renoster loop vir vier persone
INGESLUIT: Vliegtuigkaartjies, petrolkoepon asook verblyf.
- Ter waarde van R25 000. (Geskenk deur Toer Broers)
✅ ’n Romantiese wegbreek vir twee - by die Woodbury Lodge in die Oos-Kaap
INGESLUIT: Alle etes, twee wildsritte en reiskostes.
- Ter waarde van R20 000. (Geskenk deur Woodbury Lodge)
Vir enige kaartjie navrae kontak ons kaartjievennoot TIXSA.
012 880 26 35 / [email protected]
WERKSURE:
MAANDAG - VRYDAG 9VM – 5NM
SATERDAE 10VM – 2NM
SONDAG 10VM -1NM
PUBLIEKE VAKANSIEDAE: 10VM – 1NM
- Instagram: @lekkerwoes
Follow the event with #Woes