LEGENDES ten bate van Worcester Gholfklub
- Get Tickets
- Details

LEGENDES - ten bate van Worcester Gholfklub.
Ons LEGENDES vir die aand is: Naas Botha, Dale Hayes & Schalk Brits.
Ons gaskunstenaar vir die aand is: Rio, Michael en Anton Goosen & die Bushrock Band.
* Veiling gedurende die aand ten bate van Worcester Gholfklub.
KOOP JOU LOOTJIE KAARTJIE!
Staan 'n kans om een van die wonderlike Pryse te wen:
1). R10 000 Kontant
2). Kruiwa vol Drank. (ter waarde van R6 000)
3). GRATIS Lidmaatskap vir 2024 aan Worcester Gholfklub
4). 1,5 L Magnum - De Wet Kelder.
****
Skakel in op WoesTV FB Blad of via YouTube op jou Smart TV, steek die vuur aan en skik jou gunsteling drink dingetjie want wat is 'n WOES aand sonder 'n lekker braai?
Sit agteroor en geniet lekker vermaak in jou huis.
Vir enige kaartjie navrae kontak ons kaartjievennoot TIXSA.
012 880 26 35 / [email protected]
WERKSURE:
MAANDAG - VRYDAG 9VM – 5NM
SATERDAE 10VM – 2NM
SONDAG 10VM -1NM
PUBLIEKE VAKANSIEDAE: 10VM – 1NM
- Instagram: @lekkerwoes
Follow the event with #Woes