Lekker FM Country Collage Country Show

Fri. 7 Apr, 2017 at 6:30pm SAST
All Ages
Price: R150.00
All Ages
  • Get Tickets
  • Details
Event Stats
Price: R150.00
All Ages
Event Description
Lekker FM Country Collage Country Show

Is jy gereed vir die LEKKERSTE Country Show van die jaar!!!!  Kom en geniet 'n heerlike Country aand saam met LEKKER FM en Country Collage se eie JJ Stephens en vriende, Jason Bradley en Ernie Bates.


Dis reg - JJ Stephens, Jason Bradley en Ernie Bates op een verhoog! Merk vandag nog die kalender vir Vrydag 7 April 2017 by die Centurion Teater vanaf 18:30 - 21:00 die aand.


Kaartjies beloop R150-00 per persoon en is beskikbaar by www.tixsa.co.za 


Daar is net 250 stoele beskikbaar so bespreek vandag nog jou plek en kom geniet die LEKKERSTE COUNTRY MUSIEK.


Koop nou jou kaartjies by www.tixsa.co.za


Vir meer inligting besoek gerus www.lekkerfm.com of skakel gerus 012 664 1167


https://www.youtube.com/watch?v=MiijDqKqTc4

Comments
Select Tickets
Sorry, this event has already taken place.
Venue Details
Map of Venue Location.
Centurion Theater 123 Amkor RD.
Centurion, Gauteng 0157
Join the Conversation

Follow the event with #CenturionTheatre