Laerskool Wonderboom Lekkerbek Wildsfees

Sat. 13 Jul, 2024 2:30pm - 11:00pm SAST
All Ages
87 days away
R0.00 - R200.00
All Ages
  • Get Tickets
  • Details
Event Stats
87 days away
R0.00 - R200.00
All Ages
Event Description
Laerskool Wonderboom Lekkerbek Wildsfees

Laerskool Wonderboom hou hierdie jaar Lekkerbek Wildsfees!


Daar is verskeie kunstenaars wat gaan optree naamlik Drommedaris, Chris Steyn, Liezel  Pieterse, Early B, Riaan Benade en Appel.



  • Daar sal kosstalletjies beskikbaar wees.

  • Koelerboks fooi teen R200.00

  • Geen glasbottels en glase is toelaatbaar nie.

  • Geen wapens

  • Bring kampstoel

  • Heerlike speelarea vir maatjies beskikbaar.

  • Kontantkroeg beskikbaar.




Kaartjienavrae:


Telefoon: 012 880 26 35


e-pos: [email protected]


Werksure:


Maandag tot Vrydag: 9vm to 5 nm


Saterdae: 10vm to 2nm


Sondae: 10vm to 1nm


Publieke Vakansiedae: 10vm to 1nm

Comments
Reserve Tickets
Kinders Onder 5 + More Details Free
Pretparkfooi + More Details R100.00
Laerskoolkinders ingang + More Details R150.00
Hoërskoolkinders Ingang + More Details R150.00
Volwassenes + More Details R200.00
Koelerboksfooi + More Details R200.00
Venue Details
Map of Venue Location.
Lavender Kontrei Market 106 Apache Road
Pretoria, GP 0010