Lelanie Roode in gesprek met met Elsa Winckler oor Olifant op n sweefstok | Boekekuier

Wed. 7 Aug, 2024 10:00am - 10:45am SAST
Geen ouderdomsbeperking
23 days away
Geen ouderdomsbeperking
  • Get Tickets
  • Details
Event Stats
23 days away
Geen ouderdomsbeperking
Event Description


LELANIE ROODE OLIFANT OP ’N SWEEFSTOK In gesprek met Elsa Winckler.


Verraad gebeur wanneer geheime wat blootgelê moes word, stilgehou word.


Die bekoring van die Olimpiese Spele het die regsgeleerde en dosent Lelanie Roode gedryf om ’n roman met ’n kinkel van misdaad, drama en aksie te skryf.


Die eindproduk is Olifant op ’n Sweefstok, ’n boek vol misdaad en verliefdheidswaansin.


Prys: R50


Plek: Biblioteek, Hermanus


Tydsduur: 45min




Feesnavrae: [email protected]  +27 61 5209041


www.kalfiefees-hermanus.co.za  


Kaartjienavrae:


Telefoon: 012 880 26 35


e-pos: [email protected]   


Werksure:


Maandag tot Vrydag: 9vm to 5 nm


Saterdae: 10vm to 2nm


Sondae: 10vm to 1nm


Publieke Vakansiedae: 10vm to 1nm

Comments
Reserve Tickets
Algemene Toegangskaartjies R50.00
Venue Details
Map of Venue Location.
Wholeness Haven 325 Main Road, Kwaaiwater
Hermanus, Western Cape 7200
Join the Conversation

Follow the event with #kalfiefeeshermanuskunstefees