Lemoene Lemoene Lemoene Lemoene Lemoene | Komedie Drama

Sat. 8 Aug, 2026 at 12:00pm SAST
Alle ouderdomme
75 days away
Alle ouderdomme
  • Get Tickets
  • Details
Event Stats
75 days away
Alle ouderdomme
Event Description


Lemoene, lemoene, lemoene, lemoene, lemoene: ’n Ontroerende drama oor liefde, taal en die krag van stilte


Met: Mienke Ehlers en Dean John Smith


Teks: Sam Steiner
Vertaling, verwerking en regie: Kanya Viljoen
Oorspronklike titel: Lemons, Lemons, Lemons, Lemons, Lemons
Klankontwerp: Rynhardt van Blerk
Vervaardiger: Unusual Bones, in samewerking met die KKNK


In ’n Suid-Afrika waar mense slegs 140 woorde per dag mag gebruik, moet twee jong geliefdes leer om met stilte te leef – en om met woorde te baklei.


Soos die beperkinge toeneem, word hul verhouding al hoe moeiliker om te onderhou. Wat begin as liefde en verbinding, word ’n stryd om mekaar werklik te verstaan binne ’n wêreld waar kommunikasie self beperk word.


Hierdie ontroerende en insiggewende stuk ondersoek wat liefde, vryheid en die krag van ’n mens se stem werklik beteken – en wat oorbly wanneer daar minder en minder gesê kan word.


Ouderdomsbeperking: Alle ouderdomme





Kaartjienavrae:


Telefoon: 012 880 26 35


e-pos: [email protected]


www.kalfiefees-hermanus.co.za  


Werksure:


Maandag tot Vrydag: 9vm to 5 nm


Saterdae: 10vm to 2nm


Sondae: 10vm to 1nm


Publieke Vakansiedae: 10vm to 1nm

Get Tickets
VisaMasterCardSID Instant EFT
Venue Details
Map of Venue Location.
Hermanus Munisipale Ouditorium 1 Harmony Rylaan
Hermanus, Western Cape 7200
Join the Conversation

Follow the event with #kalfiefeeshermanuskunstefees