Len Muller – Soos ’n Engel albumbekendstelling

Vr. 31 Okt, 2025 om 7:30nm SAST
Alle ouderdomme
Alle ouderdomme
  • Kry kaartjies
  • Besonderhede
Event Stats
Alle ouderdomme
Event Description
Len Muller – Soos ’n Engel albumbekendstelling

Na 10 jaar in die musiekbedryf bring Len Muller sy mees persoonlike en kragtigste vertoning nóg. Hy stel sy nuwe album bekend – ’n versameling van tien sielvolle liedjies wat liefde, geloof, gebrokenheid en hoop vier. Kom beleef Len Muller saam met ’n vol orkes soos jy hom nog nooit ervaar het nie. Met die titelsnit “Soos ’n Engel” wat reeds diep spore getrap het in harte reg oor Suid-Afrika, beloof hierdie emosiebelaaide aand ’n ervaring vol samesang, stories en rou eerlikheid.



 

Kies kaartjies
Aanlyn verkope is nie tans beskikbaar nie.
Venuebesonderhede
Map of Venue Location.
AfriForum Teater Greenlyn Village-sentrum H.v. Thomas Edison en, 13th St, Menlo Park
Pretoria, Gauteng 0081