Lentetee @ HABiTAT Potch Lentefees

Sat. 3 Sep, 2016 at 9:30am SAST
All Ages
All Ages
  • Get Tickets
  • Details
Event Stats
All Ages
Event Description
Lentetee @ HABiTAT Potch Lentefees

Tema: Disney - die Sprokieswêreld


Kom deel in ‘n oggendtee tussen feetjies en animasie figuurtjies!


Word saam weggevoer na ‘n sprokieswêreld waar alles mooi en waar is.


Wees deel van die kroning van Mnr en Mej Lentefees 2016 asook die aanwys van die wenners van Dignity Dreams Skole Kompetisie.


‘n Heerlike oggend saam met die gasspreker  Janet Potgieter, Mrs Africa Globe Classic 2015


Onthou jou kaartjie is jou toegang tot die feesterrein.


 


 

Comments
Select Tickets
Sorry, this event has already taken place.
Venue Details
Map of Venue Location.
NHSV POTCH NOORD Hennie Bingle Straat
Potchefstroom, Van Der Hoffpark 2531