Life's STILL Good! - Mynhardt & Andrew
- Get Tickets
- Details
Mynhardt Michael Kruger is een van ons land se mees talentvolle kunstenaars en het al in 9 lande regoor die wêreld opgetree, waaronder Italië en Spanje sy gunstelinge was. Hy verkies dit egter om sy liefde vir musiek met Suid-Afrikaanse gehore te deel en was vir twee jaar deel van die mansgroep Serenade wat tot die uithoeke van Suid-Afrika getoer het. Sy styl is uniek aan homself, maar invloede van Sir Tom Jones, Freddie Mercury, Michael Bublé, Ignazio Boschetto en Marco Borsato is soms sigbaar.
Andrew Nezar is an accomplished piano & keyboard player and he has performed with various bands and artists throughout the Garden Route. His unique sound has been honed by his classical training and enabled him to bring a very special touch to keyboard-driven Rock and Blues music, where his passion lies. Inspired by artists such as Tori Amos, Muse and Sting, he loves to throw in some elements of surprise in his interpretation of the great bands' best songs.
Life's STILL Good! is 'n feesviering van die lewe en 'n herinnering aan die mens se onsterflike deursettingsvermoë - veral tydens die uitdagende wêreldpandemie. Kom geniet 'n aand van musiek vanuit toeka tot nou saam met vriende en familie by Mel's Place!
- Twitter: @MelsPlaceKeurb1
- Instagram: @melplace2019
Follow the event with #MelsPlaceMusicBarAndDiner