–
LiG Lesersdag: Bloemfontein 2020
Sat. 31 Oct, 2020 at 9:00am - Tue. 3 Nov, 2020 at 1:00pm SAST
All Ages
All Ages
- Get Tickets
- Details
Event Stats
All Ages
Event Description
Kom geniet ‘n bederf-oggend saam met LiG. Ons kuier gesellig saam, luister na inspirerende sprekers en kry kos vir die siel, gees en liggaam. Ons word ook vermaak deur die geliefde en talentvolle Leah!
REëLINGS:
- Toegang: R340 per persoon (individue).
- Gasvroue: Indien jy as gasvrou wil optree, kontak [email protected] om u gasvrou-kode te ontvang: bespreek 10 kaartjies en kry 'n verrassing daarby! Beperkte tafels beskikbaar tot einde Februarie 2020.
- Ingesluit: ‘n heerlike maaltyd en ‘n geskenkpak.
LET WEL:
- Daar word ongelukkig geen voorsiening gemaak vir spesiale dieetvoorkeure nie.
- Oorgenoeg veilige parkering.
Ons sien uit om u by die dag te ontvang!
Comments
Join the Conversation
- Instagram: @LIGtydskrif
Follow the event with #ligtydskrif