LiG-lesersdag Pretoria

Sat. 19 Oct, 2019 9:00am - 1:00pm SAST
All Ages
All Ages
  • Get Tickets
  • Details
Event Stats
All Ages
Event Description
LiG-lesersdag Pretoria

Kom geniet ‘n bederf-oggend saam met LiG-tydskrif en Kaleidoskoop, met Francine Prins, Esté Geldenhuys en Adriana Falling as sprekers.


REëLINGS:



  • Toegang: R390 per persoon (individue).

  • Gasvroue: Indien jy as gasvrou wil optree, kontak [email protected]  om u gasvrou-kode te ontvang: bespreek 10 kaartjies en kry 'n verrassing daarby!  Slegs 20 gasvrou tafels beskikbaar tot einde Augustus.

  • Ingesluit: ‘n heerlike maaltyd en ‘n geskenkpak.


LET WEL:



  • Daar word ongelukkig geen voorsiening gemaak vir spesiale dieetvoorkeure nie.

  • Oorgenoeg veilige parkering.


Ons sien uit om u by die dag te ontvang!

Comments
Select Tickets
Sorry, this event has already taken place.
Venue Details
Map of Venue Location.
Moreletapark gemeente De Villebois Mareuilrylaan
Pretoria, Gauteng
Join the Conversation

Follow the event with #ligtydskrif

View Everyone
Who's Going?

Leona-Louise and Henriette K

Lindi W

Anel F

Elsa L

Karen V