LiG-lesersdag Paarl

Sat. 1 Jun, 2019 9:00am - 1:00pm SAST
All Ages
Price: R390.00
All Ages
  • Get Tickets
  • Details
Event Stats
Price: R390.00
All Ages
Event Description
LiG-lesersdag Paarl

Kom geniet ‘n bederf-oggend saam met LiG-tydskrif en Kaleidoskoop. Elsa Winckler gesels oor die lewe en die liefde.  Rudi Swanepoel praat oor eet: herinneringe gemeng met die teologie van saamwees om ‘n tafel.  Vivian Kleynhans, ‘n wynmaker uit baie moeilike omstandighede, deel haar lewensverhaal.


REëLINGS:



  • Wanneer: 1 Junie 2019 vanaf 09:00

  • Waar: Kronenburg, R45, Paarl

  • Toegang: R390.00 per persoon

  • Ingesluit: ‘n heerlike maaltyd en ‘n geskenkpak in.


LET WEL:



  • Daar word ongelukkig geen voorsiening gemaak vir spesiale diëetvoorkeure nie.

  • Oorgenoeg veilige parkering.


Ons sien uit om u by die dag te onvang!

Comments
Select Tickets
Sorry, this event has already taken place.
Venue Details
Map of Venue Location.
Rusticana Estate undefined Protea Road
Paarl, WC 7625
Join the Conversation