LiGter Aanlyn Tydskrifprogram!

18 and Over
18 and Over
  • Get Tickets
  • Details
Event Stats
18 and Over
Event Description

LiGter Trekkingsprogram Aanlynskakel: https://www.youtube.com/watch?v=lMEwJx45aQ8



Indien jy nie gemaklik is met aanlyn aankope nie, kan jy jou trekkingskaartjie met 'n EFT-betaling soos volg aankoop:



  • Koop jou trekkingskaartjie direk by TIXSA aan deur 'n EFT-betaling te maak in die volgende rekening: 






  • Verwysing: LiGter/Aantal Kaartjies/Selfoonnommer  (Voorbeeld:LiGter/5/0836514545).

  • Stuur asseblief die BEWYS VAN BETALING + NAAM + VAN na [email protected].

  • Jy sal 'n e-pos van LiG ontvang wat aantoon dat jou kaartjie uitgereik is en op die sisteem lê.


Die trekkingskaartjie-aankope SLUIT OP DONDERDAG, 4 NOVEMBER 2021 @ 20:00. Die wenners word aangekondig op dieselfde aand tydens die LiGter Aanlyn Trekkingsprogram tussen 18:30 en 21:00 (die aanlynskakel daarvoor sal na die 30ste gedeel word).




HOE WERK DIE GELUKKIGE TREKKINGS?



  • HOE MEER KAARTJIES JY KOOP, HOE GROTER IS JOU KANS OM TE WEN. EN JY MAAK BOONOP ‘N VERSKIL!

  • Staan 'n kans om een van 10 GELUKKIGE TREKKINGSPRYSE ter waarde van R10 000 elk te wen. Die opbrengs van die TREKKINGS word geskenk aan ons LiG vir Lisa-projek

  • Koekeloer wat in die Trekkingspakke is...




  • LiGter se gelukkige trekkings bevorder LiGland en sy projekte. Jy kan uitreik na die gemeenskap deur boekies aan te koop, die aflaaibare inkleurprente met kinders te deel of 'n LiGland-karakter te maak en uit te deel in die gemeenskap. Hier is die skakel na LiGland: www.ligland.co.za.



DATUM VAN TREKKINGS:



  • Donderdag, 4 November 2021

  • Tussen 18:30 en 21:00

  • Op YouTube (ons sal die skakel nader aan die tyd stuur)!


Die 10 GELUKKIGE TREKKINGSPAKKE is saamgestel deur:



  • ATKV-oorde

  • AMC Cookware

  • Bybel-Media

  • Bybelgenootskap

  • Granny B's Old Fashioned Paint

  • Cape Herb & Spices

  • Carmien Tee

  • Christelike Uitgewersmaatskappy

  • Christelike Lektuurfonds

  • Crème Classique

  • Heleen Meyer

  • Marula Company

  • Nulaid

  • Shure

  • Royale SA


Addisionele SPESIALE TREKKING:



  • Sol-Tech: Sweiskursus ter waarde van R3,500

  • Aankondiging van Registrasiepryse 


Jy kan jou kaartjie ook deur 'n elektroniese betaling aankoop. Volg asseblief die volgende instruksies:




  • Koop jou trekkingskaartjie direk by TIXSA aan deur 'n EFT-betaling te maak in die volgende rekening: 






  • Verwysing: LiGter/Aantal Kaartjies/Selfoonnommer  (Voorbeeld:LiGter/5/0836514444).

  • Stuur asseblief die BEWYS VAN BETALING + NAAM + VAN na [email protected].

  • Jy sal 'n e-pos van Tixsa ontvang wat aantoon dat jou kaartjie uitgereik is en op die sisteem lê.



Dankie vir jou ondersteuning!


LiGter-span


 

Comments
Select Tickets
Sorry, this event has already taken place.
Join the Conversation

Follow the event with #ligtydskrif