Bêreboksie Vol Vlerke Met Lizanne Barnard en Elize Cawood

Wed. 26 Sep, 2018 at 7:30pm SAST
All Ages
Price: R150.00
All Ages
  • Get Tickets
  • Details
Event Stats
Price: R150.00
All Ages
Event Description
 Bêreboksie Vol Vlerke Met Lizanne Barnard en Elize Cawood

Bêreboksie vol Vlerke                                                                                


Lidi de Waal se plat-op-die-aarde storiestukkies oor Ouma en Oom Staal se liefde en se leed soos gesien deur die oë van ‘n kind, word meesterlik vertolk deur veteraan-aktrise, Elize Cawood. Ouma is nie op haar bek geval nie en die klein dorpie se inwoners kry 'n piece of her mind of hulle daarvoor vra of nie. Maar ook 'n deel van haar hart en haar wonderlike wyshede.


Vervleg met toonsettings van de Waal se skrywes deur bekroonde musikant en komponis, Lizanne Barnard, in genres vanaf Boeremusiek, en Reggae tot Latin en Rock, neem Bêreboksie vol Vlerke die gehoor op 'n ryk storiereis wat sorg vir ‘n paar trane, maar ook 'n lag en 'n skater. Met Leon Ecroignard, Pyjama Shark en Thys van Deventer.


Regisseur: Gerrit Schoonhoven


https://www.youtube.com/watch?v=AiCTGptO5To

Comments
Select Tickets
Sorry, this event has already taken place.
Venue Details
Map of Venue Location.
Centurion Teater/Theatre 123 Amkor Road
Centurion, Gauteng 0157
Join the Conversation

Follow the event with #CenturionTheatre