Love to Glowrun

Wed. 20 Feb, 2019 at 6:00pm SAST
All Ages
R20.00 - R60.00
All Ages
  • Get Tickets
  • Details
  • Comments
Event Stats
R20.00 - R60.00
All Ages
Event Description
Love to Glowrun

Laerskool Swartkop vier hulle vyftigste verjaarsdag die jaar en bied 'n 'Love to Glowrun' 4km Pretloop aan as deel van die feesvieringe.


Oud en jonk kan saam die aand geniet en elke pretloopkaartjie sluit 'n 'Glow'-pakkie in en toeskouers is welkom. Trek jou gemaklikste wit klere aan, bring jou kopliggie en hope energie, ons almal dans vooraf saam by die 'Glow'-partytjie, en stap of hardloop daarna die pretloop!


Daar sal ook heerlike kosstalletjies wees en 'n 'Glow'-stalletjie as jy regtig oorboord wil gaan met als wat neon en kleurvol is.


Datum: Vrydag, 20 Februarie 2019


Partytjie: 18h00


Pretloop Wegspring: 19h00


Pryse sal ook weggee word na die pretloop.


- Arriveer ten minste 30 minute voor die wegspring


- Geen eet-en drinkgoed sal van buite af toegelaat word nie.


- Geen toegang sonder 'n kaartjie nie.


- 'Glow'-pakkies word by die ingang afgehaal, die aand van die pretloop.


- Kaartjies sal op die dag by die hek beskikbaar wees.


- GEEN troeteldiere word toegelaat nie.

Comments
Select Tickets
Sorry, this event has already taken place.
Venue Details
Map of Venue Location.
Laerskool Swartkop Viking Road, Valhalla
Centurion, Gauteng 0137