Mal oor jou SA | Musiek
- Get Tickets
- Details
MET Frazer Barry, Lyntjie Jaars, Deniel Barry, Earl Witbooi
TEKS EN REGIE: Frazer Barry
VERVAARDIGER: OEPS (Ons Eie Produksies)
In Mal oor jou Suid-Afrika span die twee TV-aanbieders Frazer Barry (OmmiGhellie en Fiësta) en Lyntjie Jaars (Klop en Oppie Stoep) kragte saam met die bekroonde Overbergse musiekgroep Tribal Echo deur eg Suid-Afrikaanse stories en staaltjies met oorspronklike volksmusiek te kombineer.
Mal oor jou Suid-Afrika neem jou op reis na die mooi van ons land se mense. Jy gaan dans, lag, ’n traan pik, droom en op vele maniere opnuut verstaan hoekom Suid-Afrikaners so passievol oor die land en haar mense is!
Tydsduur: 60 minute
Geen ouderdomsbeperking
Feesnavrae: [email protected] +27 61 5209041
Kaartjienavrae:
Telefoon: 012 880 26 35
e-pos: [email protected]
Werksure:
Maandag tot Vrydag: 9vm to 5 nm
Saterdae: 10vm to 2nm
Sondae: 10vm to 1nm
Publieke Vakansiedae: 10vm to 1nm
- Instagram: @kalfiefeeshermanuskunstefees
Follow the event with #kalfiefeeshermanuskunstefees