MANDJIEDANS
Sat. 22 Feb, 2025 4:00pm - 10:00pm SAST
All Ages
Today
All Ages
- Get Tickets
- Details
Event Stats
Today
All Ages
Event Description
MANDJIEDANS
Kaartjies:
- R200 per volwassene
- R100 per hoërskoolkind
- Laerskoolkinders: GRATIS
Datum: Saterdag, 22 Februarie 2025
Tyd: 16:00 – 22:00
Plek: NG Kerk Elarduspark Lapa
Kom ondersteun en geniet die Mandjiedans om hierdie jong talent die kans van ’n leeftyd te gee!
Wat jy kan verwag:
- ’n Wonderlike atmosfeer met musiek wat jou voete sal laat jeuk.
- Lekker kuier (en dans) saam met vriende en familie.
(Nooi sommer jou buurman ook!)
NB: Bring asseblief saam!
- Jou eie mandjie/koelerboks
- Vleis vir die braai
- Drinkgoed en ys
- Eetgerei
- Kontant vir koffie
Word verskaf:
- Pap en sheba
- Broodrolletjies
- Noodle-slaai
- Hout en charcoal
Vir kaartjienavrae, kontak TIXSA:
Telefoon: 012 880 26 35
e-pos: [email protected]
Werksure:
- Maandag tot Vrydag: 9vm to 5 nm
- Saterdae: 10vm to 2nm
- Sondae: 10vm to 1nm
- Publieke Vakansiedae: 10vm to 1nm
Comments
Join the Conversation
- Twitter: @tixsa_co_za
- Instagram: @tixsa.co.za
Follow the event with #tixsa