Manley Promotions bied aan n Sondag Sessie met Deon Meiring en Zanda Traut

Sun. 14 Aug, 2016 at 12:00pm SAST
All Ages
All Ages
  • Get Tickets
  • Details
Event Stats
All Ages
Event Description
Manley Promotions bied aan n Sondag Sessie met Deon Meiring en Zanda Traut

Deon Meiring is bekend as Glaskas se sanger/liedjieskrywer/kitaarspeler en hy is ook een helfte van Dans Dans Lisa.

In 2013 het Deon vir 10 weke lank elke week 'n liedjie geskryf, dit op kamera vasgevang in 'n slaapkamer en op YouTube gedeel.

Vyf van hierdie liedjies is opgeneem op Deon se debuut solo EP "Die Slaapkamer Sessies".  Deon het slaapkamers gekies aangesien die musiek 'n intieme karakter het.  Twee van Deon se gedigte is ook onlangs opgeneem in die digbundel "Sterkykers" wat in 2016 by Lapa Uitgewers sal verskyn.

 

Volg Deon Meiring:



 

Zanda Traut a seasoned South African female singer songwriter  who has been involved in almost every aspect of the music industry from songwriting , recording, arranging songs ,touring as leading electric guitarist for platinum selling artists. 

Zanda is highly influenced by Contemporary Folk Music. 


Follow Zanda Traut:


Zanda Traut Facebook


Zanda Website


 


Deon en Zanda skryf deesdae saam liedjies vir ander opkomende kunstenaars en sal in die sessie ook n paar van doe liedjies optree.


Vir Meer Inligting kontak: Lisl Lindeboom: [email protected] 



 

Comments
Select Tickets
Sorry, this event has already taken place.
Venue Details
Map of Venue Location.
Asbos Teater Karoo Square; cnr. Lynnwood & Albeth; The Willows
Pretoria, Gauteng 0184