Mel Botes - Net in Afrikaans

Tue. 30 Jun, 2020 at 7:00pm - Thu. 2 Jul, 2020 at 7:00pm SAST
All Ages
All Ages
  • Get Tickets
  • Details
Event Stats
All Ages
Event Description
Mel Botes - Net in Afrikaans

Vêr verby die horison anderkant die melkweg ...

1966
Die jaar van die vuurperd volgens die Sjinese horoskoop. In ysige weer, die blou maand van Mei, die Beatles en die Stones, Hendrix en Floyd en ook die jaar van my geboorte. Dit was seker maar die begin van die reis, selfs die einde van die tog. Een swefend salige genot. Die eerste aanhoor van die klanke in my kop. 2001. `n Reuse sprong terug in tyd. Ek bloei en blom met die vrystelling van my eerste Afrikaanse album ‘Oomblik van waansin’ as liedjieskrywer van die jaar maar hierdie voortstuwende reis is meer innerlik, soort van later, heelwat later.

Kom saam met Mel op ‘n musikale reis met sy nuwe vertoning wat die lig gesien tydens die US Woordfees 2020 – aka Die Reisiger in Woord en Lied met Reenvoels, As, Ek Onthou, Pad na die Son, Plekkie by die See en meer.


Ons stuur vir jou die Stroom skakel via epos, nader aan die event datum.


Vir enige kaartjie navrae of 'manual' EFT betalings kontak ons kaartjievennote TIXSA:


Telefoon: 087 087 7464 / 079 996 6053


E-Pos: [email protected] 


Werksure:



Maandae - Vrydae 9vm - 5nm

Saterdae - 10vm - 4nm

Sondae -  10vm -1nm

Publieke Vakansiedae -  10vm - 1nm


 

Comments
Select Tickets
Sorry, this event has already taken place.
Venue Details
Map of Venue Location.
Mel Botes Tixsa You Tube
Kanaal, Internasionaal 0000
Join the Conversation

Follow the event with #melbotes